verjaarsdag
Said in 3 Afrikaans podcast lines.
verjaar, en so, maar ek kan nie raadig enig iemand sy verjaarsdag, onthou, jou verjaarsdag, jou verjaarsdag was lekker, want, ons het ingeboek, dit was, vijf van ons, met jou ingesluit, en, jy het ons ingeboek, by hotel vir die aand, en vir ons spa-treatments gekry, dit, is hoe jy, dit was ook jou eerste keer gewees, wat jy, eh, back-massage gehad het, dit was my jou eerste massage, dit was my heel, dit was my,
It’s your birthday and so on, but I can't really remember anyone's birthday. Your birthday was nice because we booked in; it was five of us, including you, and you booked us at the hotel for the night and arranged spa treatments for us. That's how it was. It was also your first time having a back massage. It was my first massage too; it was my whole... it was my...

Hello, Vriendin!Episode 10 - Nostalgie: Matriekjaar
my heel eerste spa-experience, my heel eerste spa-experience, was, met jou verjaarsdag, en dit was nie so, soos, dit was nie so, dit was, dit was baar lekker, dit was, dit was lekker, en ons het so lekker gedrink, eh, want, toe, het ek, jy, ek en Claudia had nog vir ons, amal gaan, drank koop, en ek het, in kamer jase, in kamer jase, ons het opgedocht, die vrou nie, my, dit is, eh, eh, as ek bezig met, eh, bachelorette, dus ek soos, nee, net vir jou,
My very first spa experience, my very first spa experience, was on your birthday, and it wasn’t like, it wasn’t like, it was, it was very nice, it was, it was nice, and we had such a good drink, eh, because then, I, you, I and Claudia had also gone to buy drinks for all of us, and I, in room jackets, in room jackets, we got dressed, the woman didn’t, me, it is, eh, eh, if I’m busy with, eh, bachelorette, so I’m like, no, just for you,

Hello, Vriendin!Episode 10 - Nostalgie: Matriekjaar
Wel dan. Ja, en, een keer bijgevoen. So, ek het, duid ek my prioriteit eruit gehad, maar ek het soos, Nee, maar, dit is fijn, want soos, daar was mense wat soos 18 en goed geword het, en ek onthou, ek onthou weinandse verjaarsdag, en ek onthou, wie nog? Dit was die een lekke ding, moet ek sê, van soos, ons hoorschool, of ons graad. Ons het soos, vriende oor al die klasse gehad, so dis nie asof soos, nee, dit was net, oké, meeste van die,
Well then. Yes, and, once I have added. So, I had clarified my priority, but I was like, No, but, this is fine, because like, there were people who had like turned 18 and good, and I remember, I remember Weinand's birthday, and I remember, who else? That was the one nice thing, I must say, from like, our high school, or our grade. We had like friends across all the classes, so it’s not as if like, no, it was just, okay, most of the,

Hello, Vriendin!Episode 10 - Nostalgie: Matriekjaar
The shows belong to their publishers, and each line plays from the publisher’s own file. Translations are machine-made. Afrikaans books and courses on Amazon (affiliate link).