leer
Said in 12 Afrikaans podcast lines.
Ek wens dat die ANC meer kan leer
I wish that the ANC could learn more.

But kaantie: die Ivor Price showWant soms is 'n dag in SA soos 1 000 jaar...
Julle weet mas jou werk leer, jy leer in een cyclus.
You know that your work teaches you, you learn in one cycle.

Bybelskool Vir BereaneSefanja [Ep 32; Seisoen 1]
Jy gaan nooit met e-leer of met tablete of hoe jy dit wil sien, jy gaan nooit die onderwijsers vervang, jy gaan een beetje later weer terugkom na wat ek nou sê, maar die onderwijsers nog self is ontzettend belangrijk.
You will never replace teachers with e-learning or tablets, or however you want to see it, you will come back to what I'm saying now later, but the teachers themselves are incredibly important.

Impak van inperking op Noord-Kaap skoleDE WEE, Heidi-Jane, Radio Joernalistiek
Eerstens, gaan jy leer wat het beteken om in Godse beeldgeskapen te wees.
Firstly, you will learn what it means to be created in God's image.

Jy is 'n skepperJy is 'n skepper
As een paar dinge wat ou kan leer oor die leven.
There are a few things that one can learn about life.

Boerseun in MelbourneEpisode 2 - Wat Is vir jou belangrik ?
dit is my gevoel, so is, dit was meer, realiteit gewees, as ek het so kan stel, so, ons het saam met die pastoor, van Amerika gegaan, en, hy het vir vier jaar, net Arabische klasse geneem, so, hy het ook, een ander, advantage point gehad, want, hy het die kultuur, leer ken, op een baie anderste manier, as self in het groot geword, en, ons het baie rond geloop, en, ons eerste house visit, was by huis gewees, waar die vrou, helemaal toe was, en,
this is my feeling, it has been more reality, if I can put it that way, so, we went along with the pastor from America, and he took Arabic classes for four years, so he also had another advantage point, because he got to know the culture in a very different way than if he had grown up here, and we walked around a lot, and our first house visit was at a home where the woman was completely closed off, and,

Community Kuiers!Even in just a smile (Deel 2)
en ek leer nie my life nie, ek nie dit elke dag
And I don't live my life, I don't do it every day.

Defenetief ProduktiefSA se greatest Catolliese Podcast
om te kan saam leer, nie met die doel net om kennis in te winne, jere, maar met die doel om te groei in ons geloof
to be able to learn together, not with the purpose of just acquiring knowledge, Lord, but with the purpose of growing in our faith

Bybelskool Vir BereaneSefanja [Ep 32; Seisoen 1]
Toe het hy hulle begin leer
Then he began to teach them.

Dagstukkies796 - Verwerping 1 Deel 5
Wie nie lief heet nie, het God nie leer ken nie,
Who does not love, does not know God.

Boodskappe van hoopIs ek goed genoeg?
In die reeks met die titel Jy is een Skepper, gaan jy hoofdzakelijk drie waarheden leer.
In the series titled You Are One Creator, you will primarily learn three truths.

Jy is 'n skepperJy is 'n skepper
Heer, wil u ons asjeblief leer om ook te bid, net soos wat Johannes die dooper sy disciples geleer het om te bid.
Lord, will You please teach us to pray, just as John the Baptist taught his disciples to pray.

Selfoon BybelstudiesDag 1 - Jesus se kosbaarste geskenk
The shows belong to their publishers, and each line plays from the publisher’s own file. Translations are machine-made. Afrikaans books and courses on Amazon (affiliate link).