gelukkig
Said in 8 Afrikaans podcast lines.
As ek weer raai, kom jy aan die karre van voor of gelukkig aan die kant van die pad, die aankomende verkeer.
If I guess again, are you coming to the cars from the front or luckily from the side of the road, the oncoming traffic?

Ankers - Die Hawe PodcastEk kon nie die wind voel nie
dan is Wynel al dertig jaar gelukkig getrouwd.
Then Wynel has been happily married for thirty years.

Sit, sit ek maak teeRadio kansel gesprek met Wynand Rossouw oor ons huwelik gedurende 2020
Jou levenspartner is vir jou waardevol, so in hulle teenwoordigheid is jy gelukkig.
Your life partner is valuable to you, so in their presence, you are happy.

Ek Jy OnsWill more gratitude really result in more happiness?
en ek was gelukkig om hierdie stik baie baie al op te gevoer het,
And I was fortunate to have performed this piece many, many times already.

Boekemakranka PodcastsHannes van Wyk - Sê groete vir Ma
Jy het waardevolle goeders om jou, dis voel jy gelukkig.
You have valuable things around you, that's why you feel happy.

Ek Jy OnsWill more gratitude really result in more happiness?
nee, ek soos sê, moet nie wacht, moet nie wacht vir universiteit nie, want, jy wil nie, hoekom wil jy dit wat jy gelukkig maak uitstel?
No, as I said, don’t wait, don’t wait for university, because, you don’t want to, why would you postpone what makes you happy?

Hello, Vriendin!Episode 10 - Nostalgie: Matriekjaar
functioneer, elke nou en dan tenminste gelukkig voel,
function, at least feel happy every now and then

Ek Jy OnsWill more gratitude really result in more happiness?
Jou ouwers of familielede is vir jou kostbaar, so as jy tijdsam met hulle kan spandeer of jy sien hulle glimlach, voel jy gelukkig.
Your parents or family members are precious to you, so if you can spend time with them or see them smile, you feel happy.

Ek Jy OnsWill more gratitude really result in more happiness?
The shows belong to their publishers, and each line plays from the publisher’s own file. Translations are machine-made. Afrikaans books and courses on Amazon (affiliate link).