donker
Said in 5 Afrikaans podcast lines.
En ek en Esther het daar ver eind in die begraafplaas gaan loop in die donker.
And Esther and I walked far into the graveyard in the dark.

Boerseun in MelbourneEpisode 2 - Wat Is vir jou belangrik ?
En besluit ons gaan een bykie in die donker loop daar so in die begraafplaas.
And we decide to take a little walk in the dark there in the cemetery.

Boerseun in MelbourneEpisode 2 - Wat Is vir jou belangrik ?
dier die blitse, boekant hulle, want sien, dit was donker nacht.
through the flashes, above them, for look, it was dark night.

MierspoortjiesDie katjie in die oseaan
en dit het begin donker word
and it started to get dark

MierspoortjiesRed vir Ouma
So toe is ons vier nou in die stik donker.
So then the four of us are now in the pitch dark.

Boerseun in MelbourneEpisode 2 - Wat Is vir jou belangrik ?
The shows belong to their publishers, and each line plays from the publisher’s own file. Translations are machine-made. Afrikaans books and courses on Amazon (affiliate link).